iVoox Podcast & radio
Descargar app gratis

Descripción de Alvin en Anrika Bruinders 3s3m2m
Anrika En Alvin Bruinders het vanoggend op #BrunchmetAnnelie hulle baie besonderse en bonatuurlike ‘journey’ kom deel. Na 17 onsuksesvolle ‘in vitro’s’ en die dood van hul pragtige dogter, Alaska, sewe dae na haar geboorte, deel Anrika en Alvin hul hartseer, maar bo alles hul oorwinnings, en hoe hulle die Here se goed- en getrouheid eerstehands beleef het. Ons ontmoet ook deur hulle staaltjies, hul nuwe prinses, Azariah Rose Bruinders. Julle liefde vir God, mekaar en julle kinders is inspirerend en aansteeklik! DANKIE! En DANKIE dat julle jul harte met ons gedeel het. 3r135c
Comentarios de Alvin en Anrika Bruinders 2i4i5j